EP002: PIETIE BEYERS & LARIO BOTHA

Stres, angs, depressie, verslawing! Temas waaroor ons nie baie wil praat nie, maar temas wat baie van ons affekteer.
Ek gesels met Lario en Pietie oor hierdie kwessies wat ons almal raak.
Hierdie gesprek is ‘n moet vir almal!
As jy in kontak wil kom met ARC ADDICTION RECOVERY CENTRE:
011 425 0265 of 066 485 6023
Pietie Beyers IG: @pietiebeyers

LUISTER HIER:

KYK HIER: