Ulrich Roux en ek kom ‘n lang pad. Hy is nie net ‘n baie suksevolle besigheidsman en prokureur nie, hy is ook een van die lojaalste mense wat ek ken. ‘n Baie goeie vriend, leier en een van die lojaalste mense wat jy sal leer ken. Ons chat oor die ou dae en ook bietjie oor die regstelsels vandag en of ons nog op dit kan staat maak. Hierdie was lekker!