EP001: MARNUS "POTTIE" KRUGER

As jy hoor sy naam is Marnus Kruger, is dit een van daai oomblikke waar jy eintlik wil sĂȘ: “Nee! Dis Pottie!”
Ek en Pottie chat oor Chat Bietjie Ball, oor koshuis, Oom Jan Spies en “No Rules polo necks vanuit die 90’s.
Op ‘n Ernstige Noot: What a Champ!

LUISTER HIER:

KYK HIER: