EP010: DRICUS "STILLKNOCKS" DU PLESSIS

Ek het Dricus jare terug ontmoet en was verras met hoe nederig die man is! Ons het intussen mekaar beter leer ken en dis lekker om te sien hoe iemand sy droom uitleef en presteer, veral as dit ‘n lekker ou is!
Wat ‘n YSTER! Stillknocks!!!

LUISTER HIER: