Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is alles!