EP003: JOHN-HENRY OPPERMAN

Ek en John-Henry ken mekaar nou 7 jaar, maar dit voel soos 70. Ons het al lekker diep spore getrap en hy het my baie geleer. Mens kan min sleg van die man sĂȘ… Ons chat oor die begin van RadioRaps, branding, media, oor TV en ons eie nuwe dinge saam.

KYK HIER: