EP007: PIERRE DIXON

Pierre is ‘n besigheidsguru. Ons chat bietjie oor uitdagings wat entrepreneurs mag hê, Suid-Afrikaanse besighede se toekoms, waar ‘n mens kan belê en hoe ons elkeen ‘n bietjie meer van die pie kan wen.

LUISTER HIER: