EP009: JONATHAN DEAL & IAN CAMERON

Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak. Ons gaste is Jonathan Deal en Ian Cameron. Hulle het baie kennis in terme van wapenwette en vat die owerheid aan in hierdie verband.

LUISTER HIER: