EP023: CAMERON SAAIMAN

Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en ‘n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ‘n jong laaitie wat sy weg in die lewe probeer vind, maar hy het ‘n visie en sy planne is agtermekaar en hy sal vir jou sweeties gee!

LUISTER HIER: